John 9:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sê sy ouers: Hy is meerderjarig; vra hom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom het sy ouers gesê: “Hy is oud genoeg, vra hom self.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom het sy ouers gesê: Hy is oud genoeg, vra hom. |
| Afrikaans 1983 | Daarom het sy ouers gesê: “Hy is oud genoeg; vra hom self.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom het sy ouers gesê: “Hy is oud genoeg – vra hom.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is hoekom die man se ouers gesê het: “Hy is nie meer 'n kind nie, hy kan self praat. Julle moet vir hóm vra.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Om uit die moeilike situasie te kom het hulle maar gesê: “Vra hom self; hy’s oud genoeg.” |