John 9:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hoe hy nou sien, weet ons nie; of wie sy oë oopgemaak het, ons weet nie; hy is meerderjarig; vra hom: hy sal vir homself praat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hoe hy egter nou sien, weet ons nie. Wie sy oë oopgemaak het, weet ons ook nie. Vra hom liewer self; hy is oud genoeg; hy kan namens homself praat.” |
| Afrikaans 1933/1953 | maar hoe hy nou sien, weet ons nie; of wie sy oë geopen het, weet ons nie. Hy is self oud genoeg, vra hom; hy sal vir homself praat. |
| Afrikaans 1983 | “Maar hoe hy nou sien, weet ons nie. En wie sy oë genees het, weet ons ook nie. Vra hom self. Hy is oud genoeg; hy kan vir homself praat.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hoe hy nou sien, weet ons nie. En wie sy oë oopgemaak het, weet ons nie. Vra hom – hy is oud genoeg; hy sal vir homself praat.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar ons weet nie hoekom hy nou kan sien nie. Ons weet ook nie wie hom laat sien het nie. Julle moet vir hom vra. Hy is nie meer 'n kind nie, hy kan self praat. Hy kan self vir julle sê wat gebeur het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |