John 9:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het hulle gevra en gesê: Is dit julle seun van wie julle sê dat hy blind gebore is? hoe sien hy dan nou? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en vir hulle gevra het: “Is hy julle seun van wie julle gesê het dat hy blind gebore is? Hoe het dit gebeur dat hy nou sien?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle vra hul en sê: Is dit julle seun van wie julle sê dat hy blind gebore is? Hoe sien hy dan nou? |
| Afrikaans 1983 | en vir hulle gevra het: “Is dit julle seun van wie julle beweer dat hy blind gebore is? Hoe sien hy dan nou?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en vir hulle gevra het: “Is hierdie man julle seun van wie julle sê dat hy blind gebore is? Hoe sien hy dan nou?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hulle vra vir sy ouers: “Is hierdie man julle seun? Is dit waar dat hy blind was toe hy gebore is? Hoekom kan hy nou sien?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Is dié man julle seun wat volgens julle blind gebore is?” |