John 9:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die Jode het nie van hom geglo dat hy blind was en gesien het nie, totdat hulle die ouers van hom wat sy gesig ontvang het, geroep het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Joodse leiers het steeds nie geglo dat hy blind was en nou kon sien nie, totdat hulle die ouers van die man wat nou kon sien, geroep |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Jode het dit nie van hom geglo dat hy blind was en siende geword het nie, totdat hulle die ouers geroep het van hom wat siende geword het. |
| Afrikaans 1983 | Die Jode het nie geglo dat die man blind was en nou kon sien nie, totdat hulle sy ouers geroep |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Jode het egter nie geglo dat hy blind was en begin sien het nie – totdat hulle die man wat begin sien het, se ouers geroep het |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man was eers blind en hy kon nou sien, maar die Jode wou dit nie glo nie. Toe roep hulle die ouers van die man wat nou kon sien |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Jode was baie skepties oor die storie dat die man regtig blind was. Toe hulle egter sy ouers roep en hulle vra, kon hulle nie meer twyfel nie. |