John 9:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit was die sabbatdag toe Jesus die klei gemaak en sy oë oopgemaak het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit was op ’n Sabbatdag dat Jesus die klei gemeng en dit op die man se oë geplak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit was sabbat toe Jesus die klei gemaak en sy oë geopen het. |
| Afrikaans 1983 | Dit was op 'n sabbatdag dat Jesus die klei aangemaak en die man se oë genees het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dag waarop Jesus die modder gemaak en sy oë oopgemaak het, was 'n Sabbat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was 'n Sabbatdag toe Jesus klei gemaak het en die blinde man laat sien het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die probleem was dat Jesus die man op die sabbat gesond gemaak het. |