John 9:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê hulle vir hom: Waar is hy? Hy het gesê: Ek weet nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Waar is daardie man nou?” het hulle hom gevra. “Ek weet nie,” het hy geantwoord. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle sê vir hom: Waar is Hy? Hy antwoord: Ek weet nie. |
| Afrikaans 1983 | “Waar is hy nou?” vra hulle hom toe. “Ek weet nie,” was sy antwoord. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hom gevra: “Waar is hy nou?” Hy sê toe: “Ek weet nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir hom gevra: “Waar is daardie man?” Hy sê toe: “Ek weet nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Waar’s daardie man? Ons wil hom sien.” “Ek weet ongelukkig nie,” was sy antwoord. |