John 9:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sê hulle vir hom: Hoe is jou oë geopen? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het toe vir hom gevra: “Hoe is jou oë dan oopgemaak?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle sê vir hom: Hoe is jou oë geopen? |
| Afrikaans 1983 | Hulle vra toe vir hom: “Maar hoe het jou oë dan reg gekom?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle vra hom toe: “Hoe is jou oë dan oopgemaak?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense het vir hom gevra: “Wat het gebeur dat jy kan sien?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maar hoe het dit gebeur dat jy nou kan sien?” vra hulle hom. |