John 9:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Jesus verbygaan, sien Hy 'n man wat blind was van sy geboorte af. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl Jesus wegstap, het Hy ’n man gesien wat van sy geboorte af blind was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Hy verbygaan, sien Hy 'n man wat blind was van sy geboorte af. |
| Afrikaans 1983 | Terwyl Jesus wegstap, sien Hy 'n man wat van sy geboorte af blind was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En in die verbygaan het Jesus 'n man gesien wat van sy geboorte af blind was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Jesus verder loop, het Hy 'n man gesien wat blind was vandat hy gebore is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die verbygaan sien Jesus ’n man wat blind gebore is. |