John 8:57 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die Jode vir hom: Jy is nog nie vyftig jaar oud nie, en het jy Abraham gesien? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Jode het toe reageer: “Jy is nog nie eers 50 jaar oud nie en jy het Abraham gesien?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die Jode vir Hom: U is nog nie vyftig jaar oud nie, en het U Abraham gesien? |
| Afrikaans 1983 | Die Jode sê toe vir Hom: “Jy is nog nie eens vyftig jaar oud nie, en het jy vir Abraham gesien?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Jode sê toe vir Hom: “Jy is nog nie vyftig jaar oud nie, en jy het Abraham gesien?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Jode het vir Jesus gesê: “Dit is nie waar nie. Jy het nie vir Abraham gesien nie. Jy is nog jonk, jy is nog nie 50 jaar oud nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Jode sê toe vir Hom: “Sjoe, dis darem ’n mond vol! Jy sê jy het Abraham gesien, maar jy’s nog nie eens 50 nie.” |