John 8:53 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Is jy groter as ons vader Abraham, wat dood is? en die profete is dood. Wie maak Uself?
Afrikaans (NLV) 2011 Jy is tog nie groter as ons vader Abraham wat reeds gesterf het nie? En die profete is ook reeds dood. As wie bied jy jouself aan?”
Afrikaans 1933/1953 Is U dan groter as ons vader Abraham wat gesterf het? En die profete het gesterwe. Vir wie gee U Uself uit?
Afrikaans 1983 Jy is tog nie groter as ons voorvader Abraham wat gesterf het nie? En die profete het gesterwe. Wie verbeel jy jou is jy?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy is tog nie belangriker as ons voorvader Abraham wat gesterf het nie? En die profete het gesterf. Vir wie gee jy jou uit?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy is nie belangriker as Abraham nie, en hy het gesterf. Jy is ook nie belangriker as die profete nie, en hulle het gesterf. Moenie dink jy is so belangrik nie!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dink jy miskien jy is belangriker as ons vader Abraham of as die boodskappers van God? Hulle het gesterf, maar jy sal kamma nie sterf nie! Wie dink jy nou eintlik is jy?”