John 8:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het ons in die wet beveel dat sulkes gestenig moet word; maar wat sê jy? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het in die wet aan ons die opdrag gegee om sulke vroue te stenig, maar wat sê u daaroor?” |
| Afrikaans 1933/1953 | en Moses het ons in die wet bevel gegee om sulke vroue te stenig; maar U, wat sê U? |
| Afrikaans 1983 | Moses het ons in die wet beveel om sulke vrouens te stenig, maar u, wat sê u?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die •wet het Moses ons beveel om sulke vroue te stenig. Maar u, wat sê u?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Wette van Moses sê ons moet vroue wat dit doen, doodgooi met klippe. Wat sê jy, wat moet ons doen?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses se wet vertel vir ons presies wat ons met so ’n vrou moet maak: sy moet dood! Met klippe moet ons die laaste asem uit haar uitgooi. Maar sê jy nou ’n bietjie vir ons: Wat dink jy moet ons met die vrou maak?” |