John 8:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jesus antwoord: Ek het geen duiwel nie; maar Ek eer my Vader, en julle doen My oneer aan.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het geantwoord: “Ek het nie ’n bose gees nie, en Ek eer my Vader, maar julle onteer My.
Afrikaans 1933/1953 Jesus antwoord: Ek is nie van die duiwel besete nie; maar Ek eer my Vader, en julle doen My oneer aan.
Afrikaans 1983 Jesus het geantwoord: “Ek is nie van die duiwel besete nie, maar Ek eer my Vader, en julle doen My oneer aan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop sê Jesus: “Ek het nie 'n demoon nie, maar Ek eer my Vader, en julle doen My oneer aan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het gesê: “Nee, dit is nie 'n duiwel wat My so laat praat nie. Ek eer my Vader, maar julle eer My nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek is allesbehalwe van my sinne beroof,” sê Jesus. “Dit is ’n kwessie van wie vir jou belangrik is. Vir My is my Vader belangrik en Ek steek dit nie weg nie. Maar al wat julle kan doen, is om My te beledig. Dit ontstel My egter nie.