John 8:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe antwoord die Jode en sê vir hom: Sê ons nie goed dat jy 'n Samaritaan is en 'n duiwel het nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Jode het teruggekap: “Het ons nie tereg gesê dat jy ’n Samaritaan en in die mag van ’n bose gees is nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die Jode antwoord toe en sê vir Hom: Sê ons nie met reg dat U 'n Samaritaan is en van die duiwel besete is nie? |
| Afrikaans 1983 | Die Jode het toe vir Hom gesê: “Ons het mos gesê jy is 'n Samaritaan en van die duiwel besete!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Jode het Hom geantwoord: “Het ons nie met reg gesê dat jy 'n Samaritaan is en 'n demoon het nie? ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Jode het vir Jesus gesê: “Ons is reg wanneer ons sê jy is 'n Samaritaan en dit is 'n duiwel wat jou so laat praat.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarvan het die Jode niks gehou nie. “Dit bewys net weer hoe reg ons nog altyd oor jou was. Jy is van jou sinne beroof en nog dom ook!” |