John 8:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie van julle oortuig my van sonde? En as ek die waarheid sê, waarom glo julle My nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie onder julle kan My aankla van sonde? As Ek dan die waarheid praat, waarom glo julle My nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie van julle oortuig My van sonde? En as Ek die waarheid spreek, waarom glo julle My nie? |
| Afrikaans 1983 | Wie van julle kan sonde by My aanwys? As Ek dan die waarheid praat, waarom glo julle nie in My nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie van julle kan sonde by My uitwys? As Ek die waarheid praat, waarom glo julle My nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kan een van julle bewys dat Ek 'n sondaar is? Nee, julle kan nie. Hoekom glo julle My nie wanneer Ek die waarheid praat nie? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek daag julle uit! Bewys dat Ek een voet verkeerd gesit het, ja, dat Ek iets gedoen het waarvan God nie sal hou nie. Toe, kan julle? Nou goed, as Ek dan die waarheid praat, waarom wil julle nie aanvaar wat Ek sê nie? |