John 8:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En omdat Ek julle die waarheid vertel, glo julle My nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Omdat Ek die waarheid praat, glo julle My nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar omdat Ek die waarheid spreek, glo julle My nie.
Afrikaans 1983 En omdat Ek die waarheid praat, glo julle nie in My nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar omdat Ek die waarheid praat, glo julle My nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle glo My nie, want Ek praat die waarheid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar kyk nou wat gebeur met My. Ek kom praat die waarheid met julle, maar julle sê Ek lieg. Dit wys julle net!