John 8:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarom verstaan julle nie my spraak nie? selfs omdat julle my woord nie kan hoor nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Waarom verstaan julle nie my boodskap nie? Omdat julle nie kan luister na my boodskap nie.
Afrikaans 1933/1953 Waarom ken julle my spraak nie? Omdat julle na my woord nie kan luister nie.
Afrikaans 1983 Waarom begryp julle nie wat Ek sê nie? Omdat julle my boodskap nie kán verstaan nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waarom begryp julle nie wat Ek sê nie? Omdat julle my woorde nie werklik kan hoor nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hoekom verstaan julle nie wat Ek vir julle sê nie? Dit is omdat julle nie regtig wil luister na wat Ek sê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat Ek vir julle sê waarom die dinge wat Ek sê nie vir julle sin maak nie. Julle is soos dowe mense. Nie ’n woord sink by julle in nie, want julle wil nie behoorlik luister na wat Ek sê nie. En daar is ’n goeie rede voor.