John 8:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle antwoord en sê vir hom: Abraham is ons vader. Jesus sê vir hulle: As julle Abraham se kinders was, sou julle die werke van Abraham doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het daarop reageer: “Abraham is ons pa.” Jesus antwoord hulle: “As julle ware kinders van Abraham was, sou julle doen wat Abraham gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle antwoord en sê vir Hom: Ons vader is Abraham. Jesus sê vir hulle: As julle die kinders van Abraham was, sou julle die werke van Abraham doen; |
| Afrikaans 1983 | Hulle het vir Hom gesê: “Ons vader is Abraham.” Daarop sê Jesus vir hulle: “As julle kinders van Abraham was, sou julle doen wat Abraham gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het Hom geantwoord: “Ons vader is Abraham.” Jesus sê vir hulle: “As julle werklik kinders van Abraham was, sou julle die dade van Abraham gedoen het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Jode het vir Jesus gesê: “Abraham is ons vader.” Jesus sê vir hulle: “As julle kinders van Abraham is, dan sal julle doen wat Abraham gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Jode sê toe weer: “Abraham is ons pa!” “Die werklike nageslag van Abraham sal beslis die voorbeeld volg wat Abraham gestel het. |