John 8:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek spreek wat Ek by my Vader gesien het, en julle doen wat julle by julle vader gesien het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek praat oor wat Ek by mý Vader gesien het; en julle doen wat julle by júlle pa gehoor het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek spreek van wat Ek by my Vader gesien het, en julle doen ook wat julle by jul vader gesien het. |
| Afrikaans 1983 | Ek praat oor wat Ek by my Vader gesien het; en julle doen wat julle by julle vader gehoor het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek praat oor wat Ek by my Vader gesien het, maar julle tree op volgens dit wat julle by julle vader gehoor het.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê vir julle wat Ek by mý Vader gesien het. Julle doen wat julle by júlle vader gehoor het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Intussen vertel Ek julle net wat Ek by die hemelse Vader gesien het. Julle moordgedagtes bewys egter alte duidelik dat Satan julle vader is. ’n Kind luister mos na wat sy pa vir hom sê.” |