John 8:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As die Seun julle dan vry maak, sal julle waarlik vry wees.
Afrikaans (NLV) 2011 As die Seun julle dus bevry, sal julle regtig vry wees.
Afrikaans 1933/1953 As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees.
Afrikaans 1983 Eers as die Seun julle vry maak, sal julle werklik vry wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As die •Seun julle dan vrygemaak het, sal julle werklik vry wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As Ek, die Seun, julle vrymaak, dan sal julle regtig vry wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As die Seun van God dus sê julle is vry, is julle regtig in God se gesin vry.