John 8:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die dienskneg bly nie vir ewig in die huis nie, maar die Seun bly vir altyd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die slaaf bly tog nie vir altyd in die huis nie; die seun bly wel vir altyd. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die dienskneg bly nie vir altyd in die huis nie; die seun bly vir altyd. |
| Afrikaans 1983 | 'n Slaaf bly nie vir altyd by 'n huisgesin nie; 'n seun bly vir altyd. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En die slaaf bly nie vir altyd in die huis nie, maar die seun bly vir altyd. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Slaaf bly nie altyd by die familie nie, maar 'n seun bly altyd een van die familie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “’n Slaaf is nie ’n permanente lid van die familie nie. ’n Seun bly egter altyd ’n kind in die gesin. Die seun is dus die een wat vir altyd julle vryheid in die gesin kan waarborg, want hy is altyd daar. |