John 8:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en julle sal begryp wat die waarheid beteken, en die waarheid sal julle vrymaak.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak. |
| Afrikaans 1983 | en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal julle weet wat die waarheid is, en die waarheid sal julle vrymaak.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En hoe meer julle dit ontdek, hoe meer sal julle word wat God julle gemaak het, vry mense.” |