John 8:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Terwyl Hy hierdie woorde gespreek het, het baie in Hom geglo.
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl Jesus hierdie dinge gesê het, het daar baie mense in Hom begin glo.
Afrikaans 1933/1953 Terwyl Hy hierdie dinge spreek, het baie in Hom geglo.
Afrikaans 1983 Terwyl Hy hierdie dinge gesê het, het daar baie mense tot geloof in Hom gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Terwyl Hy hierdie dinge sê, het baie in Hom begin glo.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Terwyl Jesus hierdie dinge gesê het, het baie Jode in Hom begin glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie argumente het baie mense oortuig. Hulle het Hom en sy boodskap begin aanvaar.