John 8:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy wat My gestuur het, is by My; die Vader het My nie alleen gelaat nie; want ek doen altyd die dinge wat hom behaag.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wat My gestuur het, is by My. Hy het My nie verlaat nie omdat Ek altyd die dinge doen waarvan Hy hou.”
Afrikaans 1933/1953 En Hy wat My gestuur het, is met My; die Vader het My nie alleen gelaat nie, omdat Ek altyd doen wat Hom welgevallig is.
Afrikaans 1983 Hy wat My gestuur het, is by My. Hy het My nie alleen gelaat nie, omdat Ek altyd doen wat Hy wil.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En Hy wat My gestuur het, is met My. Hy het My nie alleen gelaat nie, omdat Ek altyd doen wat vir Hom aanneemlik is.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Vader wat My na die wêreld gestuur het, is by My. Hy het My nie alleen gelos nie, want Ek doen altyd die dinge waarvan Hy hou.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het My gestuur en daarom bly Hy by My. Van my kant af probeer Ek altyd weer my uiterste bes vir Hom.”