John 8:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het nie verstaan dat Hy met hulle van die Vader gepraat het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het nie verstaan dat Hy besig was om die Vader met hulle te bespreek nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het nie verstaan dat Hy met hulle van die Vader gespreek het nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het nie begryp dat Hy met hulle van die Vader gepraat het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het nie begryp dat Hy met hulle oor die Vader gepraat het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Jode het nie verstaan dat Hy met hulle van die Vader in die hemel praat nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | (Dit het nie tot die Jode deurgedring dat Jesus van die hemelse Vader praat nie.) |