John 8:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die Jode: Sal hy homself doodmaak? want Hy sê: Waar Ek gaan, kan julle nie kom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Jode het reageer: “Hy gaan tog nie Homself om die lewe bring nie — omdat Hy sê: ‘Waarheen Ek gaan, kan julle nie kom nie’?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die Jode: Hy sal Homself tog nie om die lewe bring nie, omdat Hy sê: Waar Ek gaan, kan julle nie kom nie? |
| Afrikaans 1983 | Die Jode het toe gesê: “Gaan hy dalk selfmoord pleeg, dat hy sê: Waar Ek heen gaan, kan julle nie kom nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Jode het toe gesê: “Hy gaan homself tog nie doodmaak nie – omdat hy sê, ‘Waarheen Ek gaan, kan julle nie kom nie?’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Jode het gesê: “Hy sê ons kan nie kom waar hy gaan nie. Wil hy homself doodmaak? Ons dink nie hy sal dit doen nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Jode vra toe onder mekaar: “Hierdie praatjies dat hy kwansuis na ’n plek toe gaan waar ons nie kan kom nie, klink maar verdag. Is hy dan van plan om selfmoord te pleeg?” |