John 8:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is een wat van Myself getuig, en die Vader wat My gestuur het, getuig van My.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is Ek wat oor Myself getuig, asook die Vader wat My gestuur het, wat oor My getuig.”
Afrikaans 1933/1953 Dit is Ek wat van Myself getuig; en die Vader wat My gestuur het, getuig van My.
Afrikaans 1983 Nou ja, oor My getuig Ek self én die Vader wat My gestuur het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is die Een wat van Myself getuig, en die Vader wat My gestuur het, getuig van My. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En daar is twee wat dieselfde dinge sê oor My: Dit is Ek en die Vader wat My na die wêreld gestuur het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nou ja, Ek praat wel oor Myself, maar my Vader wat My gestuur het, bevestig dat alles waar is wat Ek sê.”