John 8:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar is ook in u wet geskrywe dat die getuienis van twee manne waar is.
Afrikaans (NLV) 2011 In julle wet is dit opgeskryf dat die getuienis van twee persone geldig is.
Afrikaans 1933/1953 En dit is ook in julle wet geskrywe dat die getuienis van twee mense waar is.
Afrikaans 1983 In julle wet staan daar geskrywe dat die getuienis van twee persone geldig is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En ook in julle Wet staan daar geskryf dat die getuienis van twee mense geloofwaardig is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In julle wette is daar geskryf dat wanneer twee mense dieselfde sê oor iemand, dan is dit waar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle eie wet sê mos dat as twee mense dieselfde sê, die regter dit ernstig moet opneem.