John 8:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle oordeel na die vlees; Ek oordeel geen man nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle oordeel volgens die uiterlike; Ek oordeel oor niemand nie.
Afrikaans 1933/1953 Julle oordeel volgens die vlees. Ek oordeel niemand nie.
Afrikaans 1983 Julle oordeel oor iemand volgens sy uiterlike; Ek oordeel oor niemand nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle oordeel volgens die vlees. Ek oordeel niemand nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle kyk na mense se buitekant en dan oordeel julle die mense. Ek oordeel niemand nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Tipies mens kyk julle net deur menslike oë. Ek sien en beoordeel dinge anders.