John 8:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom sê die Fariseërs vir Hom: U getuig van Uself; jou rekord is nie waar nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Fariseërs het toe vir Hom gesê: “Jy getuig oor jouself; daarom is jou getuienis nie geldig nie.”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê die Fariseërs vir Hom: U getuig van Uself; u getuienis is nie waar nie.
Afrikaans 1983 Die Fariseërs sê toe vir Hom: “Jy getuig oor jouself; jou getuienis is dus nie geldig nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die •Fariseërs het toe vir Hom gesê: “U getuig van uself; u getuienis is nie geloofwaardig nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Fariseërs het vir Jesus gesê: “Jy praat oor jouself. Ons kan nie glo wat jy oor jouself sê nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Fariseërs val Hom toe dadelik aan: “Jy praat darem baie oor jouself, nè? Dit is net ‘ek, ek’ die hele tyd. Iewers moet ’n skroef los wees! Al hierdie dinge wat jy sê, kan tog nie waar wees nie, want niemand anders sê dit nie, net jy.”