John 8:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jesus het na die Olyfberg gegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het egter na die Olyfberg toe gegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Jesus het na die Olyfberg gegaan. |
| Afrikaans 1983 | maar Jesus het na die Olyfberg toe gegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar Jesus het na die Olyfberg gegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar Jesus het na die Olyf-berg gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus is intussen Olyfberg toe, maar nie vir lank nie. |