John 7:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe Hy hierdie woorde aan hulle gesê het, het Hy nog in Galilea gebly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het hulle hierdie dinge meegedeel en Hy het in Galilea agtergebly. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nadat Hy dit aan hulle gesê het, het Hy in Galil,a gebly. |
| Afrikaans 1983 | Dit het Hy vir hulle gesê, en Hy het daar in Galilea gebly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nadat Hy dit gesê het, het Hy in Galilea gebly. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat Jesus dit alles vir sy broers gesê het, het Hy in die provinsie Galilea gebly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus het net daar in Galilea gebly. |