John 7:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gaan op na hierdie fees. Ek gaan nog nie op na hierdie fees nie; want my tyd is nog nie vol nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Gaan julle gerus fees toe. Ek gaan beslis nog nie na hierdie fees toe nie omdat my regte geleentheid nog nie gekom het nie.”
Afrikaans 1933/1953 Gaan julle op na hierdie fees. Ek gaan nog nie op na hierdie fees nie, omdat my tyd nog nie daar is nie.
Afrikaans 1983 Gaan julle maar fees toe. Ek gaan nie na hierdie fees toe nie, omdat die tyd vir My nog nie reg is nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gaan julle op na die fees. Ek gaan nie op na hierdie fees nie, omdat my tyd nog nie aangebreek het nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle kan na die fees gaan. Ek gaan nie na die fees nie, want dit is nog nie my tyd nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gaan julle maar. Gaan geniet julle fees. Ek bly net hier. Wanneer die tyd ryp is, sal Ek doen wat Ek moet doen.”