John 7:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Jesus vir hulle: My tyd het nog nie gekom nie, maar julle tyd is altyd gereed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus sê toe vir hulle: “My regte geleentheid het nog nie gekom nie, maar julle geleentheid is altyd voor hande. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Jesus vir hulle: My tyd is nog nie daar nie. Maar julle tyd is altyd daar. |
| Afrikaans 1983 | Jesus sê toe vir hulle: “Vir My het die tyd nog nie gekom nie, maar vir julle is enige tyd reg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus sê toe vir hulle: “My bestemde tyd is nog nie hier nie, maar julle tyd is altyd op hande. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Jesus vir hulle: “Dit is nog nie my tyd nie. Julle doen met julle tyd wat julle wil. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus antwoord toe: “Moenie vir My sê wat Ek moet doen nie. Ek weet wanneer die tyd vir My ryp is om dinge te doen. Doen julle maar wat julle wil en los My uit. Julle hoef nie bekommerd te wees oor wanneer sekere dinge met julle gaan gebeur nie. |