John 7:53 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En elkeen het na sy eie huis gegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elkeen het toe na sy huis toe gegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En elkeen het huis toe gegaan. |
| Afrikaans 1983 | Hierna is hulle elkeen na sy huis toe, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elkeen het na sy eie huis teruggekeer, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [ Al die mense het na hulle huise gegaan, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna is almal huis toe. |