John 7:51 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Veroordeel ons wet iemand voordat dit hom verhoor en weet wat hy doen?
Afrikaans (NLV) 2011 “Ons wet veroordeel nie ’n mens as ons nie eers na hom geluister het en agtergekom wat hy doen nie.”
Afrikaans 1933/1953 Oordeel ons wet die mens sonder om hom eers te hoor en te weet wat hy doen?
Afrikaans 1983 “Volgens ons wet kan ons mos nie sommer iemand veroordeel sonder om eers sy kant van die saak te hoor en vas te stel wat hy doen nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Ons wet oordeel tog nie 'n persoon tensy hy eers aangehoor is en daar verneem is wat hy doen nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ons wette sê ons moet eers na iemand luister en ons moet presies weet wat hy gedoen het, dan kan ons hom oordeel.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Nie so haastig nie. Ons wet sê mos dat iemand eers skuldig is as hy skuldig bevind word. Laat ons die saak eers verder ondersoek.”