John 7:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nikodemus sê vir hulle: Hy wat in die nag na Jesus gekom het, een van hulle,
Afrikaans (NLV) 2011 Nikodemus, wat Jesus vroeër opgesoek het, een uit hulle kring, sê toe vir hulle:
Afrikaans 1933/1953 Nikod,mus -- hy wat in die nag na Hom gegaan het, wat een van hulle was -- sê vir hulle:
Afrikaans 1983 Nikodemus, wat voorheen na Jesus toe gekom het en wat een van hulle was, sê toe vir hulle:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nikodemus, die een wat voorheen na Hom gekom het, en een uit hulle geledere, sê toe vir hulle:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nikodemus wat vroeër in die nag na Jesus toe gekom het, was een van die Fariseërs. Hy sê toe vir die Fariseërs en die priesterleiers:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nikodemus (wat daardie een aand met Jesus kom praat het) was ook ’n Fariseër. Hy sê toe: