John 7:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want sy broers het ook nie in hom geglo nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selfs sy broers het nie in Hom geglo nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ook sy broers het nie in Hom geglo nie. |
| Afrikaans 1983 | Selfs sy broers het nie in Hom geglo nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Trouens, selfs sy broers het nie in Hom geglo nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus se broers het nie in Hom geglo nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy broers het so met Hom gepraat, want hulle kon nog nie aanvaar dat Hy werklik die Seun van God is nie. |