John 7:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hierdie volk wat die wet nie ken nie, is vervloek.
Afrikaans (NLV) 2011 Nee, dit is net hierdie skare mense wat nie vertroud is met die wet nie; vervloek is hulle!”
Afrikaans 1933/1953 Maar hierdie skare wat die wet nie ken nie, is vervloek!
Afrikaans 1983 Nee, dit is net hierdie vervloekte klomp mense wat nie ons wet ken nie!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar hierdie spul wat die wet nie ken nie, vervloek is hulle!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar hierdie mense wat in Jesus glo, ken nie die Ou Testament nie. God sal hulle straf.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nou toe! Al mense wat Hy kan beïndruk, is net die dom klomp daar buite. G’n wonder nie, want hulle weet niks van God se wil af nie.”