John 7:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Het enige van die owerstes of van die Fariseërs in Hom geglo?
Afrikaans (NLV) 2011 Het iemand uit die geledere van die leiers of uit die Fariseërs miskien tot geloof in Hom gekom?
Afrikaans 1933/1953 Het iemand uit die owerstes in Hom geglo, of uit die Fariseërs?
Afrikaans 1983 Het een van die lede van die Joodse Raad miskien in hom geglo, of een van die Fariseërs?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nie een van die leierpriesters of van die Fariseërs het tog in hom geglo nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Glo een van die leiers of die Fariseërs in Jesus? Nee, niemand nie!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sien julle miskien een enkele Joodse leier of Fariseër wat dink hierdie man praat die waarheid?