John 7:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe antwoord die Fariseërs vir hulle: Is julle ook mislei? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Fariseërs antwoord hulle: “Julle is tog nie ook mislei nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Fariseërs antwoord hulle: Julle is tog nie ook mislei nie? |
| Afrikaans 1983 | Die Fariseërs sê toe vir hulle: “Is julle tog nie ook mislei nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Fariseërs sê toe vir hulle: “Julle is tog nie ook mislei nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Fariseërs sê toe vir hulle: “Jesus het vir julle ook gelieg, en julle het dit geglo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Fariseërs vlieg hulle toe in: “Is julle ook nou heeltemal deurmekaar? Weet julle ook nou nie meer wat die verskil tussen reg en verkeerd is nie? Maak oop julle oë! |