John 7:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die beamptes het geantwoord: Nooit het 'n mens soos hierdie man gepraat nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die wagte het geantwoord: “Nog nooit het ’n mens só gepraat soos hierdie man nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die dienaars antwoord: Nooit het 'n mens so gespreek soos hierdie mens nie. |
| Afrikaans 1983 | Die wagte het geantwoord: “Nog nooit het iemand gepraat soos hierdie man nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die tempelwag het geantwoord: “Nog nooit het 'n mens só gepraat nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die wagte het gesê: “Ons het nog nooit iemand hoor praat wat soos Jesus gepraat het nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die polisie sê toe: “Het julle hom miskien al gehoor praat? Ons het nog nooit so iets gehoor nie; dit was uit ’n ander wêreld!” |