John 7:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die dienaars na die owerpriesters en Fariseërs gekom; en hulle sê vir hulle: Waarom het julle hom nie gebring nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gevolglik het die wagte na die priesterhoofde en die Fariseërs toe teruggegaan en dié het vir hulle gesê: “Waarom het julle Hom nie saamgebring nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die dienaars kom toe by die owerpriesters en die Fariseërs, en die sê vir hulle: Waarom het julle Hom nie gebring nie? |
| Afrikaans 1983 | Daarna het die wagte na die priesterhoofde en die Fariseërs toe teruggegaan, en dié het vir hulle gevra: “Waarom het julle hom nie gebring nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het die tempelwag teruggegaan na die leierpriesters en •Fariseërs, en dié het vir hulle gevra: “Waarom het julle hom nie gebring nie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die wagte het teruggegaan na die priesterleiers en die Fariseërs. Die priesterleiers en die Fariseërs het vir die wagte gevra: “Hoekom het julle nie vir Jesus gebring nie?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die polisie het Jesus net daar gelos. Hulle gaan rapporteer toe by die Fariseërs en die priesters, wat dadelik wou weet: “Waar’s hy?” |