John 7:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sommige van hulle sou hom gevat het; maar niemand het hom die hande opgelê nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sommige van die mense het Hom selfs probeer arresteer, maar niemand het aan Hom geraak nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sommige van hulle wou Hom gevange neem, maar niemand het die hand aan Hom geslaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Party van hulle wou Hom gevange neem, maar niemand het dit gedoen nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En sommige van hulle wou Hom arresteer, maar niemand het 'n hand op Hom gelê nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party van hulle wou Hom vang, maar niemand kon dit doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar was ook weer sterk sprake dat party Jesus in die tronk wou gooi, maar niemand het die moed gehad om dit regtig te doen nie. |