John 7:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ander het gesê: Dit is die Christus. Maar sommige het gesê: Sal Christus uit Galilea kom?
Afrikaans (NLV) 2011 Ander het gesê: “Hierdie man is die Messias.” En nog ander het gesê: “Die Messias kom tog nie uit Galilea nie?
Afrikaans 1933/1953 Ander het gesê: Hy is die Christus. En ander het gesê: Kom die Christus dan uit Galil,a?
Afrikaans 1983 Party het gesê: “Hy is die Christus.” Maar party het gesê: “Die Christus kom tog nie uit Galilea nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ander het gesê: “Hy is die Christus.” Nog ander het gesê: “Die Christus kom tog nie uit Galilea nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Party mense het gesê: “Hy is die Christus.” Maar ander mense het gesê: “Nee, die Christus sal nie kom nie uit die provinsie Galilea nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle mag so dink, maar ons dink Hy is die Redder self,” het ander hulle opinie gelug. Daar was ook ’n paar beterweters: “Ja, maar Hy kom uit Galilea. Ons almal weet tog dat die Redder nie uit Galilea sal kom nie.