John 7:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Baie van die volk het dan, toe hulle hierdie woord hoor, gesê: Dit is waarlik die profeet.
Afrikaans (NLV) 2011 Die mense uit die skare wat hierdie woorde gehoor het, het opgemerk: “Hierdie man is regtig die Profeet.”
Afrikaans 1933/1953 Baie van die skare het, toe hulle die woord hoor, gesê: Hy is waarlik die profeet.
Afrikaans 1983 Party van die mense wat hierdie woorde gehoor het, het gesê: “Hy is werklik die Profeet.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sommige uit die skare wat hierdie woorde gehoor het, het toe gesê: “Hy is waarlik die Profeet.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe party van die mense hoor wat Jesus sê, sê hulle: “Hierdie man is regtig die Profeet.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van die mense wat dit gehoor het, was nou meer as ooit oortuig: “Sowaar, Hy moet die belangrike Boodskapper van God wees op wie ons gewag het!”