John 7:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy buik vloei.
Afrikaans (NLV) 2011 Die een wat in My glo — soos die Skrif sê: ‘Riviere lewende water sal uit sy binneste vloei.’”
Afrikaans 1933/1953 Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.
Afrikaans 1983 Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. ”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat in My glo, soos wat die Skrif sê, ‘Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal wees soos daar in die Ou Testament geskryf is: “ As iemand in My glo, dan sal die water soos fonteine uit hom vloei, die water wat die ewige lewe gee.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dan sal jy soos ’n fontein word waaruit daar vars water borrel, om ’n voorbeeld uit die Skrif te gebruik. Dit sal nie gewone water wees nie, maar ‘water’ wat ’n mens vir ewig sal laat leef.”