John 7:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Watter manier van sê is dit wat hy gesê het: Julle sal My soek en My nie vind nie; en waar Ek is, daarheen kan julle nie kom nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat beteken die uitdrukking as Hy sê: ‘Julle sal My soek, maar nie kry nie, want waar Ek My dan bevind, kan julle nie kom nie’?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat beteken hierdie woord wat Hy gesê het: Julle sal My soek en nie vind nie; en waar Ek is, kan julle nie kom nie? |
| Afrikaans 1983 | Wat bedoel hy met die woorde: Julle sal My soek en My nie kry nie, want waar Ek dan is, kan julle nie kom nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat beteken hierdie uitspraak wat hy gemaak het, ‘Julle sal My soek en My nie vind nie; en waar Ek is, kan julle nie kom nie?’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wat beteken dit wanneer hy sê: ‘Julle sal My soek en My nie kry nie,’ en ‘Julle sal nie kan gaan waar Ek sal wees nie’?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ja-nee, Jesus se woorde dat Hy na ’n plek toe gaan waar hulle Hom nie sal kan uitsnuffel nie, het die Jode aan die raai gehou. |