John 7:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle sal My soek en My nie vind nie; en waar Ek is, daar kan julle nie kom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle sal My soek en My nie kry nie, en waar Ek My dan bevind, kan julle nie kom nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle sal My soek en nie vind nie; en waar Ek is, kan julle nie kom nie. |
| Afrikaans 1983 | Julle sal My soek en My nie kry nie, want waar Ek dan is, kan julle nie kom nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle sal My soek en My nie vind nie, en waar Ek is, kan julle nie kom nie. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle sal My soek, maar julle sal My nie kry nie. Julle sal nie kan gaan waar Ek sal wees nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer Ek teruggaan, sal dit ook nie help dat julle My soek nie. Julle sal My nie kry nie, al soek julle hoe hard. En weet julle hoekom nie? Waar Ek dan sal wees, sal julle nie kan kom nie.” |