John 7:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Jesus vir hulle: Nog 'n klein rukkie is Ek by julle, en dan gaan Ek na Hom wat My gestuur het.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het egter reageer: “Ek is net vir ’n kort tydjie nog by julle; dan gaan Ek terug na Hom wat My gestuur het.
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Jesus vir hulle: Nog 'n klein tydjie is Ek by julle, en Ek gaan na Hom wat My gestuur het.
Afrikaans 1983 Jesus sê toe: “Nog net 'n kort tydjie is Ek by julle, en dan gaan Ek terug na Hom toe wat My gestuur het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop het Jesus gesê: “Nog net 'n kort tydjie is Ek by julle, en dan gaan Ek na Hom wat My gestuur het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir hulle gesê: “Ek sal nog 'n kort tydjie by julle wees. Dan gaan Ek terug na God toe wat My na die wêreld gestuur het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus het gesien wat aangaan. Hy sê toe: “Ek sal nie meer lank hier by julle wees nie. Dan gaan Ek weer terug na my Vader toe wat My gestuur het.