John 7:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy broers sê toe vir hom: Gaan hiervandaan en gaan na Judéa, sodat u dissipels ook die werke kan sien wat U doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus se broers het toe vir Hom gesê: “Gaan tog ’n slag hiervandaan na Judea toe sodat jou dissipels daar ook die wonderdade kan sien wat jy doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy broers het toe vir Hom gesê: Vertrek hiervandaan en gaan na Jud,a, sodat u dissipels ook u werke kan sien wat U doen. |
| Afrikaans 1983 | Jesus se broers sê toe vir Hom: “Gaan 'n bietjie hiervandaan na Judea toe dat jou dissipels daar ook die wonderdade kan sien wat jy doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy broers het toe vir Hom gesê: “Vertrek hiervandaan en gaan na Judea, sodat jou dissipels ook die dade wat jy verrig, kan sien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus se broers het vir Hom gesê: “Jy moet hier weggaan en na Judea gaan. Dan kan jou dissipels die wonderwerke sien wat jy doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus se broers sê toe vir Hom: “Luister, vir wat sit jy hier? Gaan Judea toe en wys vir jou volgelinge wat jy kan doen. Wat van ’n paar wonders daar? |